Miemie se Roomys Resep
- 2 boksies orleywhipp
- 1 blik ingedampte melk
- 1 koppie strooisuiker
- 15 ml vanilla geursel
Metode:
Klits al die bestanddele saam tot dit lyk soos geklopte room, omtrent 8 min. Gooi uit in ‘n 2 litre roomys bak en vries 12 ure voor gebruik..
Vir ‘n variasie op die resep kan 500ml lemon curd in geroer word.
